De Kleine Gansies Golf Day (12 Sept 2015)

Die gansies bied aan ‘n 4 span (4 ball, better ball) gholf kompetisie vol verassings op 12 September. Die spel bestaan uit 18 putjies. Vir die senuwees wat knaag sal daar ‘n “warmgat” sommer by die afslaan wees. Op die baan staan ons gansie mammas reg met ‘n “hapgat” en ook ‘n “natgat” alles ingesluit by die inskrywingsfooi.
Prys R175 per persoon

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Additional number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Map

Nearby Places
No Content id